“Leerblok”

Voel of ek vanoggend min in my kop kry, maar ek het darem ‘n bietjie “kuns” gedoen, en dag ek wys dit vir julle. Die senuwees wat die voorbeen (regs) en agterbeen (links) van ‘n hond, bees en perd versorg. Bo en onder is voor en agter. En dis eintlik net drie voor (N. radialis, N. ulnaris en N. medianus) en twee agter (N. fiburalis en N. tibialis) wat sulke wilde vertakkings maak. Bo in die been is daar nog ten minste tien (wat nie sulke wilde takke maak nie) ander wat ek ook moet ken en weet watter spiere hulle versorg met senuwees.

In elk geval, dalk moet ek net gou eers my lessenaar netjies maak…

This entry was posted in dagboek. Bookmark the permalink.

One Response to “Leerblok”

  1. Toortsie says:

    Ek is bly jy het vir ons gewys, maar solank JY verstaan wat daar aangaan, is die wêreld reg! Sterkte met die swottings!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Connecting to %s